| As
gevolg van 'n geweldige aanvraag daarvoor het ons besluit om ons kursus
in die vorm van 'n e-boek aan u beskikbaar te stel. Die
inhoud van die boek is identies aan die van die kursus. Die
boek is beskikbaar teen slegs R95.00 indien u dit van die Internet
aflaai.
Die
boek bevat meer as genoeg inligting om die kwaliteit van u foto's
te verbeter. Dit is ook in maklik verstaanbare afrikaans geskryf
en bevat talle illustrasies en foto's om sekere terme en foute beter
te verduidelik. Selfs persone met 'n gewone mik en druk kamera sal
by hierdie boek baat vind.
As jy nuut is in fotografie sal hierdie
boek en jou kamera al wees wat nodig sal he om die kwaliteit
van jou foto's aansienlik te verbeter.
Bestel
Nou!, Kliek Hier
|