|
||||||||||||
|
Bestellings U kan per kredietkaart betaal:
Of, kan R95.00 in die gemelde rekening hieronder inbetaal en ons sal die skakel waar u dit kan aflaai aan u stuur. Faks u bewys van betaling aan 0866-590-148 of vul die onderstaande vorm in.
Sodra ons u deposito bevestig het, sal ons u produk aan u versend. Onthou om u naam en e-pos adres by die faks in te sluit!!! Rek
Naam : Pieter Pretorius Fax Nommer: 0866-590-148 - SAMBLIEF TOG - Ek kan nie u aflaai-skakel van die eBoek aan u stuur as u nie ten minste 'n eposadres of kontaknommer op die faks sit nie. Sit asb u epos adres op die faks of vul die vorm hieronder in.
© PhotoSA 2000-2004 |
||||||||||||
|
|
||||||||||||